![f0086-01](https://article-imgs.scribdassets.com/8br8bq3xj4ahafdu/images/file55VETPWY.jpg)
DIS wetenskap én kuns. Teleskope lê pragbeelde van die enorme sterrehemel vas, maar mikroskope lê op die piepkleinste vlak ook beelde vas wat jou na jou asem kan laat snak.
Om hierdie verstommende foto’s te neem, word moderne mikroskoopfotografie ingespan. Hoogs gespesialiseerde kameras word gebruik om ’n mens ’n kykie te gee