Landbouweekblad

Gesoek: Nuwe markte vir SA se groeiende avokado-uitset

KORTOM

■ Om volhoubaar winsgewend te bly, moet Suid-Afrika se avokadowaardeketting die nadelige rimpel-effekte van die covid-19-pandemie en internasionale omwentelinge noukeurig navigeer.

■ Die huidige hoë koste van avokadoproduksie-insette wat deur aardgas en ruolie vervaardig en vervoer word, sal waarskynlik nie tot voor-covid-19-vlakke daal nie.

■ Suid-Afrika moet enige beskikbare geleenthede gebruik om sy avokado-uitvoerhoeveelhede na bestaande en nuwe internasionale markte aansienlik te laat groei.

Avokado-aanplantings neem fluks toe en is een van die flinkste uitbreidings, Instagram is grasgroen van die plasings, en die markte ís daar – die ongunstige faktore moet net eers uit die weg geruim word.

Ná die finansiële verwoesting wat die covid-19-pandemie vroeg in 2020 meegebring het, het wêreldwye ekonomiese groei in 2021 merkwaardig tot 5,7% herstel. Gegewe die voortslepende impak van die pandemie was aanvanklike verwagtinge dat 2022 ’n effense afname tot ’n steeds behoorlike groei van 4,1% sou ervaar.

Net meer as ’n maand

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter