Landbouweekblad

Tussen die invoerduiwel en die insetmark

Suid-Afrikaanse melkboere beleef weer eens ’n moeilike tydperk met stagnante produsentepryse en stygende insetkoste, terwyl melkboere in ander lande voordeel trek uit die hoër internasionale pryse.

Die vrot prestasie van die plaaslike ekonomie, die korttermynklem van die plaaslike sekondêre bedryf en druk van nagemaakte en vermengde suiwelprodukte stel die volhoubaarheid van die plaaslike primêre bedryf in die gevaar, ondanks baie gunstige internasionale neigings.

INTERNASIONALE PRENTJIE

Die herstel van die wêreldekonomie ná covid-19 het skerp stygings in kommoditeitspryse tot gevolg gehad. Die vinnige groei in die vraag na suiwelprodukte en vergelykbare stadiger groei in produksie, veral in die vernaamste suiweluitvoerlande ( TABEL 1 ), het skerp stygings tot gevolg gehad.

Die verloop van internasionale suiwelprodukpryse, soos weergegee in die Voedsel-en-landbou-organisasie (VLO) se suiwelprysindeks, word in getoon. Internasionale suiwelpryse het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit