AANLYN / ORPINGTON / R25 000
e. Nelmarie Neethling se uitverkopingveiling van haar Orpington-stoetery het alle verwagtinge oortref. Die totale aanbod van 97 hoenders is verkoop, met die duurste hoender (’n Buff-haan,) wat vir ’n rekordprys van R25 000 aan mnr. PW de Vos en sy seun, RJ, van Colesberg verkoop is. Die