’N VOORGESTELDE beleid dat water en sanitasie aan plaasbewoners verskaf moet word, kan verreikende gevolge vir die landbou inhou.
Mnr. Janse Rabie, hoof van wetgewing en beleid by Agri SA, sê die praktiese uitvoerbaarheid van die konsepbeleid van die departement van water en sanitasie is ’n groot bekommernis.
Die konsepbeleid strek wyer as net landbougrond, en geld vir enige grond (nr. 47558) afgekondig.