Huisgenoot

TYD OM TE SKITTER

DIE jaareindkuiers is in volle gang en die uitnodigings stroom in. Dit beteken net een ding: Dis tyd om te sprankel!

Die feestyd is die volmaakte geleentheid om te speel met helder kleure, blink palette en metaalkleurige verligters – wat gewoonlik onaangeraak agterin die grimeertassie bly – vir pragtige partytjievoorkomste. Die klassieke rooi lip en gevleuelde ooggrimering bly staatmakers vir familiekuiers en kantoorpartytjies, maar jy kan beslis helder kleure en ongewone kombinasies byvoeg wat die vreugde en gevoel van feesviering van die seisoen weerspieël.

Is jy gereed om te sprankel? Hier is vyf voorkomste om jou gees te laat vang.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w