Huisgenoot

VOEL EN LYK SOOS ’N ster

OF JY tuis bly vir ’n romantiese ete, uitgaan saam met jou geliefde, of dalk Valenstyndag saam met jou vriendinne vier, daar is geen beter manier om dit te doen as met ’n stralende voorkoms nie.

Kies of jy pret wil hê in pienk, romanties wil wees in gedempte kleure, wil skitter in goud, of onderbeklemtoonde grasie wil uitstraal in sagte glansryke skakerings.

Brunch met vriendinne PRET IN PIENK

’n Laat ontbyt saam met jou besties vra vir helder lippe. Dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi