SWAAR reën wat rondom druktyd oor die Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die oostelike dele van Noordwes verwag is, het die risiko van vloede opnuut verhoog.
“Dit is veral die Vaalrivierstelsel en die Oranjerivier ná die samevloeiing by Douglas wat ’n groot risiko vir vloede het,” sê