Landbouweekblad

Lig in tonnel vir intensiewe veebedrywe

Die intensiewe veebedrywe het die afgelope paar jaar deur ’n baie moeilike siklus gegaan met ’n ekonomie wat deur covid-19 geknou is. Die verswakkende ekonomie het produkpryse onder druk gehou, terwyl voerpryse skerp gestyg het.

Winsmarges het erg gekrimp. Verskeie kleiner produsente het die vark- en eierbedryf verlaat. Gevolglik het produksie nou begin daal om die aanbod in ooreenstemming te bring met wat die mark bereid is om te betaal. Uitendelik sal die mark produsente moet vergoed vir hul kostestygings as verbruikers die produkte wil kry.

In die geval van melkprodusente word die melkboerderye al hoe minder, maar al hoe groter. Die braaihoenderbedryf is redelik gekonsentreerd in lewering aan supermarkte, wat dit effe makliker maak om koste deur te gee. Die groot braaihoenderprodusente

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh