Hoe belangrik is die wildbedryf se rol in die landbou?
Die wildbedryf staan op verskillende bene, daarom lê die waarde daarvan nie net in die landbou nie, maar ook in ander sektore van die ekonomie. Ekotoerisme, die verkoop van lewende diere, jag en ander produkte soos taksidermie