NIEMAND weet presies wat die impak van die nuwe kommunikasie-antenna wat by Matjiesfontein in die Karoo opgerig gaan word, op die landbousektor gaan wees nie.
Mnr. Roelf Oelofse, ’n skaapboer net buite Laingsburg, sê boere in die distrik het nog net gehoor van die nuwe projek, maar