Landbouweekblad

Die beste blokkies

KOFFIE-NEUTEBLOKKIES

Nie ’n goedkoop resep nie, maar absoluut heerlik. Sny in klein blokkies en sit voor saam met koffie.

■ 225 g botter

■ 10 ml kitskoffiepoeier, opgelos in ’n paar druppels kookwater

■ 1 blik (385 g) kondensmelk

■ 30 ml gouestroop

■ 500 ml gepelde amandels, gerooster en gekap

■ 2 pakke (200 g elk) Eet-Sum-Mor-brosbroodkoekies, verwerk tot krummels

Versiersel

■ Gesifte versiersuiker en ’n paar druppels kokende, sterk koffie

Voorverhit die oond tot 170 °C en smeer ’n koekpan van 20 cm x 20 cm met botter. Voer met bakpapier uit en smeer weer. Smelt die botter en voeg die koffie, kondensmelk en stroop by. Roer tot gemeng en voeg die gekapte neute en fyngedrukte koekies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad1 min read
Pryse By George Styg Met Byna 13%
In die Wes-Kaap toon 62% van die distrikte gunstige prysneigings vir die 12 maande tot Februarie 2024. Daar was 609 transaksies groter as 10 hektaar in hierdie tydperk in 27 distrikte, en 267 461 hektaar is vir R6,139 miljard verhandel. Die grootste
Landbouweekblad8 min read
Meer As Kop Bo Water Met Hidrokrag
J apie Marais van die Lowmarboerdery op die plaas Lowlands by Cradock in die Oos-Kaap het sedert einde 2023 danksy ’n hidrokragopwekker op dié plaas 24 uur lank krag vir die hele boerdery. Die stelsel wek tans 210 kW op, met die mikpunt om uiteindeli

Related