Landbouweekblad

NISPRODUK

VOËLS: NUWE TOETREDERS WIL BEDRYF BENUT

Die mark vir skaars voëls neem toe, veral ná die opheffing van die covid-19-beperkings. Papegaai- en parkietboere stem saam dat daar baie nuwe toetreders is wat die voordele van die bedryf wil benut. Betreklik duur spesies kan in klein ruimtes aangehou.

Dit maak voëlboerdery een van die winsgewendste bedrywe per hektaar.

Mnr. Charl Swart, een van die boere by Brandfort wat skaars voëls in 500 hokke as ’n noemenswaardige bedryfsvertakking aanhou, sê die benutting van die sosiale media is een van die faktore wat die bemarking

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter