Landbouweekblad

KOMMODITEIT

VERBRUIKER KRY NIE NOODWENDIG GOEDKOOP HOENDERVLEIS

Die verwagte hupstoot in die ekonomiese groeisyfers in die derde kwartaal danksy die verhoogde landbouproduksie, sal nie noodwendig die hoenderbedryf bevoordeel nie.

Prof. Johan Willemse, landbou-ekonoom, sê die produksiegroei in die hoenderbedryf, wat die grootste landboubedryf in Suid-Afrika is, gaan gedemp word deur die groter volumes goedkoop, gesubsidieerde hoendervleis wat Suid-Afrika sonder tariewe binnegelaat word. “Dit gaan die binnelandse produksie van hoendervleis – en ook die binnelandse verbruik van veevoer – ongetwyfeld inperk.”

Die hoenderbedryf se produksiewaarde in 2021 was R62 miljard. Daarvan het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad4 min read
Miljoene Dollar Wag Vir SA Teelmateriaal
Die eerste uitvoerprotokol sal na verwagting met Rusland aangegaan word. Dit kan ’n domino-uitwerking tot gevolg hê wanneer verdrae met ander uitvoerlande volg. Die Russiese protokol sloer reeds 12 maande, tot groot frustrasie van die Russiese ambass