Landbouweekblad

PRODUKSIE VAN WAGYU-VLEIS KRY VOORRANG

Die Wagyu-bedryf het die afgelope jaar ’n groter produksiebenadering gevolg teenoor die klem wat voorheen meer op teling gerig was.

Mnr. Johan de Vos, uittredende voorsitter van Wagyu SA, sê die genootskap het tans ’n teelkudde van sowat 12 000 geregistreerde, rasegte koeie en sowat 13 000 in die kudde wat aan die projek vir gesertifiseerde Wagyu-beesvleis (CWB) deelneem.

“Dié neiging is in die toenemende getal karkasse by abattoirs te sien. Dié getal het van sowat 70 per week in 2021 tot 90 weekliks in Junie vanjaar gestyg.”

Volgens De Vos bly die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding