Landbouweekblad

SAMEWERKING HOU SA PEKANNEUTE STAANDE

Die internasionale mark vir neute is onder druk, met aansienlike volumes oordragneute van alle soorte en bogemiddelde neutoeste in 2022, berig FreshPlaza.com.

Pekanneute was geen uitsondering nie. In die jongste uitgawe van SA Pekan skryf mnr. Ivan Otto, direkteur by die produsente-organisasie vir pekanneute (SAPPA), dat die oes vir 2022 waarskynlik 30 000 ton sal oorskry.

Sulke oeste het die prys van onverwerkte neutprodukte in Europese mark met tot 40% laat daal teenoor pryse voor die oorlog in Oekraïne uitgebreek het, sê mnr. Mario Ebel, ’n neutkenner en besturende direkteur van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter