ONTSMETMIDDEL MAKLIK OM TE GEBRUIK ÉN DOELTREFFEND
Die covid-19-pandemie het ons geleer dat higiëne een van die kragtigste maniere is om virale en bakteriële kieme te vernietig. Die behoefte aan ’n bekostigbare saniteringstoepassing vir algemene gebruik is iets wat juis tydens covid-19 in groot aanvraag was.
Veiligheid, bekostigbaarheid en algemene toepaslikheid was die oogmerk met die ontwikkeling en patentering van Sagewash™