’N WARMER planeet kan voedselsekerheid wêreldwyd in die weegskaal plaas. Daarom moet regerings daadwerklik begin om meer geld te bestee om aanpassings te maak en landbou-opsies te ondersteun wat weerbaarder is teen klimaatsverandering.
Dít is die boodskap van ’n