KOMPOS IN ’N JAPTRAP
Die Johannesburgse komposmaatskappy The Compost Kitchen is sedert 2019 hard aan die werk om te voorkom dat organiese afval in asgate beland en dit eerder in kompos om te skep.
Die maatskappy het sedertdien tegnologie ontwikkel waarmee mense kompos in hul huise kan maak sonder die gepaardgaande reuk, vlieë, goggas