Landbouweekblad

Dís hoe gevorderde SA satelliet landbou kan baat

KORTOM

■ ’n Maatskappy op Stellenbosch het geskiedenis gemaak deur die eerste satelliet met ’n doelgemaakte klem op die landbou ter wêreld te bou.

■ Dragonfly Aerospace is deur die internasionale maatskappy EOS Data Analytics gekontrakteer en die satelliet word in Desember gelanseer.

As jy by die outomatiese glasdeure van Dragonfly Aerospace in die hartjie van Stellenbosch instap, wonder niemand waarmee mense hier doenig is nie. Honderde klein wit liggies skitter teen die pikswart plafon van die ingangsportaal, nes die sterrehemel op.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh