Landbouweekblad

Tyd ryp vir vars aanslag oor renosters

KORTOM

■ Daar is minder as 2 500 renosters in die Krugerwildtuin oor.

■ Die Cites-handelsverbod werk nie om renosters te beskerm nie.

■ ’n Nuwe oplossing moet met die samewerking van almal, selfs die kopers, bespreek word.

Dit is al 45 jaar vandat renosters op die lys van die konvensie vir wêreldhandel in diereprodukte geplaas is vir spesies wat die risiko loop om uit te sterf, bekend as Cites 1. Tog het Suid-Afrika volgens die departement van bosbou, visserye en omgewingsake nou 2 458 renosters in die Krugerwildtuin oor van die byna 11 000 wat daar in 2011 in die kudde was (sien GRAFIEK ).

Kenners uit verskeie oorde meen dit alleen is genoeg bewys dat die verbod misluk en dat die wettige handel in renosterhoring dalk broodnodige geld vir bewaring beskikbaar kan stel.

Mnr. John Hanks, voormalige uitvoerende hoof van die Wêreldnatuurlewefonds (WWF), sê vandat die Cites-verbod op handel in renoster en renosterprodukte in 1977 ingestel is, is daar al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter