’N MARK vir rooivleis in die bek-en-klouseerbeheergebied sal help om die siekte hok te slaan.
Só meen mnr. Cedric Mojapelo, ’n projekbestuurder van die departement van landbou in Limpopo.
Hy het op ’n onlangse vergadering van die Limpopo-veediefstalforum gewaarsku dat desperate