Landbouweekblad

Tree vir tree nader aan volhoubaarheid

KORTOM

■ Nuwe tegnologie moet aangewend word om Namibiese boere tot groter volhoubaarheid te lei. Sesam is een van die nuwe gewasse wat nou beproef word.

■ Sesamsaad word teen ’n prys gelykstaande aan R100 000 per ton in winkels verkoop. Dit kan baie vir boere beteken as dié gewas kommersieel verbou kan word.

■ Daarby word boere aangeraai om vee- en saaiboerdery in ’n groter mate te kombineer om die inkomstebronne te vermeerder en risiko’s se tande effens te trek.

INLIGTING

Ligging: Grootfontein, Namibië

Plaasnaam: Hoba

Eienaarskap: BK

Vertakkings: Saaiboerdery en vee

Grondtipe: Rooierige klei-leemgrond

Veldtipe: Van suurveld tot klipperige bergveld

Gemiddelde reënval: 540 mm

Dit is ’n klein saadjie met ’n reuse-opbrengspotensiaal, en nou is dit wag en kyk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro