1 CHINA | Varkvleisproduksie taan
arkvleisproduksie in China het in die derde kwartaal 12,11 miljoen ton beloop. Dit is minder as 1% hoër as ’n jaar vantevore, luidens amptelike data. Reuters berig die produksiegroeikoers het begin afneem ná dit vir die afgelope twee jaar