Landbouweekblad

Dié manne wys hoe met sonneblomme

Graan SA se Groei vir Goud-kompetisie wat deelnemende boere vereer vir bogemiddelde opbrengste by mielies, sojabone en sonneblomme, het die afgelope drie jaar van krag tot krag gegaan met al hoe meer boere wat deelneem.

Opbrengs lewer ’n belangrike bydrae tot die graanboer se winsgewendheid. Al het die sonneblomopbrengs in die kompetisie oor die afgelope drie jaar sywaarts beweeg, was dit steeds tot 190% hoër as die nasionale gemiddelde.

Vanjaar is die sonneblomafdeling opgedeel in twee kategorieë, naamlik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro