Landbouweekblad

Sojaboonboere bereik hoogste sport in kompetisie

Die gewildheid van die Groei vir Goudopbrengskompetisie wat deur Graan SA aangebied word, groei jaarliks soos die deelnemende boere se opbrengs.

In die sojaboonafdeling was die opbrengste vanjaar 17% hoër as in die vorige jaar.

“Verlede jaar was beslis ’n sojaboonjaar,” sê mnr. Corné Louw, hoof van toegepaste ekonomie en lededienste by Graan SA. “Sojabone het die oornat weer baie beter deurstaan as mielies. In die Groei vir Goud-kompetisie was daar in vyf van die sewe sojakategorieë rekords, teenoor twee by mielies. Hierdie redes en ook die rekordhoë kunsmispryse, is waarom produsente 16% meer sojabone die komende seisoen wil aanplant.”

KWAZULU-NATAL

Die feit dat die Agricol-baster DM6.8iRR ’n lang groeityd het, het mnr. Koot Smit oortuig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro