Landbouweekblad

Pessimisme hoef jou nie te oorval nie

Ondanks die teëspoed waarteen ons vaskyk, is die Suid-Afrikaanse verbruiker in ’n ontwikkelende, armer land soos Suid-Afrika steeds in ’n beter posisie as die meeste verbruikers in ontwikkelde, ryker lande.

BBP GROEI

Die markwaarde van al die vervaardigde goedere en dienste (bruto binnelandse produk) in Suid-Afrika kan in die 2022-kalenderjaar met 1,9% teenoor 2021 toeneem.

Die lande met wie die Suid-Afrikaanse graanbedryf op die uitvoermark meeding, is Australië (BBP-groei van 3,3%),

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh