NUWE REEKS FYNBOSTEE KRY KANSA-ERKENNING
inder as ’n jaar nadat ’n nuwe onderneming, Cape Fynbos Tea, sy eerste teereeks gemaak van fynbos bekend gestel het, het dit reeds groot belangstelling in die mark vir gesondheidsprodukte ontlok. Die aanlyn gesondheidswinkel Faithful to Nature en die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) het kennis geneem van die tee wat