NUTTIG & NUUT
Aug 14, 2020
2 minutes
FREDALETTE UYS
VUURAANSTEKERS
ONDERSTEUN RENOSTERS WANNEER JY BRAAI
Met die gebruik van Megamaster se omgewingsvriendelike Rhino Balls-vuuraanstekers lewer jy met elke vuur wat jy aansteek, ’n bydrae om renosters by die Rockwood-bewaringsplaas in die Noord-Kaap te ondersteun en te beskerm. Die kernbestanddeel van die vuuraanstekers, renostermis, kom ook van hierdie plaas af.
Die vuuraanstekers is maklik om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days