MET April se verwoestende vloede in KwaZulu-Natal nog vars in die geheue, waarsku klimaatkundiges dat uiterste weerstoestande algemener gaan raak in dié provinsie.
Dr. Andries Kruger, hoofklimaatdata-ontleder en -navorser by die Suid-Afrikaanse weerdiens se klimaatdiensafdeling, en me. Nthabiseng Letsatsi, ’n klimaatinligtings- en publikasiewetenskaplike by dié eenheid, skryf navorsing het bevind die tydsduur