ET ’n internasionale makadamia-oesskatting van byna 300 000 ton staal makadamiakwekers hulself vir ’n moeilike jaar. Die drie produserende lande wat die meeste tot hierdie toename in produksie bygedra het, is Suid-Afrika, wat vanjaar meer as 68 000 ton geproduseer het teenoor verlede jaar se 53 000 ton, Kenia, wat 5 000 ton meer as verlede jaar geproduseer het, en China, wat ’n oes van 30 000 ton meer as verlede jaar voorspel.
China dompel makadamiabedryf in onsekerheid
Oct 21, 2022
3 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days