Heuningbye is nuttige bestuiwers van bloubessies. Hul gebruik by plaaslike aanplantings lei tot swaarder en groter vrugte wat gouer ryp raak. Die gehalte en grootte van oeste verbeter ook.
’n Studie hieroor deur dr. Keanu Martin, prof. Bruce Anderson en verskyn.