DIÉ HILUX IS ’N LEGENDE
ié vyf jaar oue Beefmaster-bul, Hilux V8 16-85, is op 7 Oktober vir R1,4 miljoen verkoop op Kalahari Beefmaster se produksieveiling op Vryburg. Dit was die hoogste prys nóg op ’n produksieveiling vir dié ras. Die verkoper was mnr. Paul van Vuuren van die V8 Beefmasters-stoetery naby