Idees

KAROO-KERSFEES

SKEP DIE PRENTJIE

Ons Kersdekor is geïnspireer deur die Karoo se ryk teksture en neutrale kleure. Die prentjie is ontspanne en ingeleef, maar bowenal draai dit om die familie wat saam kuier, heerlik eet en ’n paar goeie stories te vertel het.

NATUURLIKE VERSIERINGS

Maak versierings met gedroogde blomme, saadpeule, takkies, blare of enigiets interessants uit die natuur om te Party droë takke is moeilik om te buig. Pluk dit effens groener wanneer dit nog maklik buig, maak jou versiering en hang dit op ’n sonnige plek om droog te word. Jy kan dit ook in die oond op lae hitte uitdroog.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Op ‘N Wolk
‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: ❃ Die verhouding is eenvoudig: Weeg die eierwit, verdubbel die gewig vir die suiker en halveer dit vir die water. As jy dié verhouding onthou, kan jy enige hoeveelheid maak. ❃ Metaal- of glasbakke werk die beste. ❃ Vee die
Idees1 min read
Blokkie Blom
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 8 uur ♥ denimmateriaal ♥ borduurgare ♥ borduurnaald ♥ borduurring ♥ skerp skêrtjie 1 Ons het blomme na willekeur sonder 'n vaste ontwerp op die denimmateriaal geborduur. 2 Die madeliefies is met satynsteek gedoen en Fra
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif

Related