TV Plus Afrikaans

Stroomkyk

THE PERIPHERAL

PRIME VIDEO | 2022 | SCI-FI | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF VR. 21 OKT.

Flynne Fisher (Chloë Grace Moretz) werk in ’n 3D-drukkerswinkel in die suide van Amerika en verdien ekstra geld deur namens ryk mense virtuele realiteitspeletjies te speel. Maar een aand is die speletjiesfeer wat sy betree, nie digitaal nie, maar die werklikheid van ’n futuristiese Londen, 70 jaar die toekoms in. Hier is sy tussen superrykes en sien hoe iemand vermoor word. Verwerk van William Gibson se gelyknamige 2014-roman deur die span agter die sci-fi-reeks Westworld.

GUILLERMO DEL TORO SE CABINET OF CURIOSITIES

NETFLIX | 2022 | GRUWEL | SEISOEN 1 | KYK VANAF DI. 25 OKT.

Die Mexikaanse filmmaker Guillermo del Toro (The Shape Of Water en Pan’s Labyrinth) bied agt onheilspellende verhale aan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related