NEK-EN-LYFKLAMP MAAK BEESWERK MAKLIKER
lgar Ind BM se Jay-Lor-snyer-voermenger kom van Kanada en is ontwerp vir boere wat hul eie, spesiale rantsoene wil meng, asook vir voerkrale. Dit kerf ook die ruvoer wat met die ander bestanddele vermeng moet word. Verder het dié onderneming ’n nek-en-lyfklamp vir die hantering