Landbouweekblad

Motiveer ego of wins per hektaar jou?

Dikwels hoor ’n mens op ’n finale of bankrotveiling: “Maar hy was ’n goeie boer. Hy het goeie diere gehad en sy gewasse was altyd goed.”

“Goeie diere” kos geld, terwyl “funksionele diere” geld (wins) maak. Omset is nie wins nie, dit is net ’n deel van die vergelyking. Jy hoef net na talle rasse se rasstandaarde te kyk om die mynveld te verstaan wat boere moet trotseer wat winsgewende diere wil teel.

Die enigste rasstandaard van belang is: Kan die dier ’n verkoopbare produk lewer wat meer werd is as wat dit kos om te produseer? Alle ander rasstandaarde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related Books & Audiobooks