VREES VIR VERSUIPSKADE MAAK SOJA AANLOKLIKER
Sep 30, 2022
2 minutes
— NICO VAN BURICK en JASPER RAATS
KENNERS verwag veral in die westelike dele van Suid-Afrika in die komende somerplantseisoen ’n verskuiwing van mielies na sojabone, maar nie só drasties dat dit mieliepryse sal opjaag nie.
Prof. Johan Willemse, onafhanklike landbou-ekonoom, sê in die oostelike dele van die land soos die Oos-Vrystaat en Mpumalanga behoort
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days