Landbouweekblad

Koop gehaltediesel of betaal die prys

Vir baie boere is brandstof een van die grootste produksiemiddele in hul boerdery en die koste daarvan kan hulle laat wakker lê. Om R2 per liter op grootmaataankope te bespaar, kan dus baie aanloklik klink. Die gesegde van “goedkoop is duurkoop”, is egter hier van toepassing.

Hoewel basisdiesel grootliks dieselfde is, kan dit wat die verskaffer daarmee doen, die gehalte daarvan beïnvloed. Dus kan die gehalte van verskaffer tot verskaffer verskil. Die boer moet homself daarom afvra waarom een verskaffer se diesel heelwat minder per liter kos as ’n ander een s’n.

Hy moet ook vra: Hoe skoon is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit