Só versprei bek-en-klouseer
Sep 30, 2022
3 minutes
MICHELLE VAN DER SPUY
DIE virus wat bek-en-klouseer veroorsaak, kan regstreeks of onregstreeks versprei, sê dr. Chris van Dijk, ’n spesialisveearts. Die meeste gevalle van regstreekse oordraging geskied wanneer diere met gesplete kloue, wat van nature vatbaar vir die siekte is, in aanraking kom met diere wat besig is om die virus af te skei.
Die siekte kan ook onregstreeks versprei word deur voertuie (bande of laaibakke), mense (wat byvoorbeeld die virus
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days