Landbouweekblad

CHINA SE PLAN MET SA SITRUS

Die nuwe Cheetah Packpakhuis in Addo in die grootste produksiestreek in die Oos-Kaap bied nie net toegang tot die Chinese mark nie, maar wil ook die kleiner boer bedien.

Berda Fruit, ’n maatskappy in Chinese besit, het sy eerste pakhuis in Suid-Afrika opgerig om genoeg sitrus van Suid-Afrikaanse boere te kan bekom vir uitvoer na China, sê mnr. Pierneef Smit, bestuurder van Berda Fruit in Suid-Afrika. Die bouwerk het in September 2021 begin en die pakhuis is vanjaar net voor oestyd voltooi.

Berda Fruit is ’n Chinese invoermaatskappy wat vars vrugte van verskeie lande in die Suidelike Halfrond, soos Suid-Afrika en Chili, na China invoer. Die maatskappy voer al geruime tyd Suid-Afrikaanse sitrus en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter