ONSEKERHEID OOR INMAAKBEDRYF, SWAK PRYSE KNOU AANPLANTINGS
Aug 05, 2022
2 minutes
— LUCILLE BOTHA
’N “UITSKUDPROSES” is aan die gang met taaipitperske-aanplantings wat die afgelope vyf jaar aansienlik gedaal het. Ook appelkose en Bon Chretien-pere volg dié neiging, hoewel nie teen dieselfde stywe pas nie.
“Weens onsekerheid is daar ’n gebrek aan vertroue in die toekoms van die inmaakvrugtebedryf,” het mnr. Anthony Dicey, voorsitter van die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days