Wintergraan het dringend reën nodig
Aug 12, 2022
2 minutes
AMELIA GENIS
WINTERGRAAN, kanola en weidings in die Wes-Kaap het dringend reën nodig.
Dit het tot dusver sedert April gemiddeld skaars 100 mm gereën en minstens nog soveel is nodig om ’n gemiddelde oes te realiseer.
“Dis ’n baie interessante, maar baie riskante jaar. Ons
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days