Wie gaan ’n skaliegasbedryf staande hou?
Aug 05, 2022
3 minutes
Nou dat die regering klaarblyklik regmaak om sy vorige (onsuksesvolle) poging te herhaal om skaliegasontginning en hidrobreking in Suid-Afrika te vestig, het Manie se oë behoorlik gerek toe hy afkom op ’n terugskouing van dié praktyk in Amerika in die New York Times.
Amper niemand praat oor hoe hidrobreking ’n uitsonderlike mors van geld was nie, skryf die rubriekskrywer David Wallace-Wells. Al kon Amerika grootliks selfvoorsienend word danksy groot hoeveelhede aardgas en olie wat op dié manier ontgin is, het dit geen
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days