SÓ WIL NOORDWES WEER SIEKTEVRY WORD
Aug 05, 2022
2 minutes
— NICO VAN BURICK
TEEN druktyd het bek-enklouseer op 13 plase, wat ’n voerkraal insluit, in Noordwes voorgekom.
Sedert 14 Junie was daar egter geen nuwe gevalle van die siekte in dié provinsie nie, en die 13 plekke waar dit voorkom, is almal goed omheinde plase en nie in kommunale gebiede nie, sê die provinsiale regering in ’n opvolgverslag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days