Landbouweekblad

Van huurplaas tot uitvoerreus

KORTOM

■ PHC kweek jaarliks sowat 12 miljoen plantjies, waarvan baie uitgevoer word – tot na lande soos Kenia.

■ Groter uitvoermoontlikhede vir vars aarbeie na die Midde- en Verre Ooste word ondersoek.

■ Hy “boer” ook met mense. Goed opgeleide en gekwalifiseerde personeel waarborg die sukses van die onderneming.

Met volgehoue groei in die kweek en uitvoer van aarbeiplantjies en die uitvoer van vars aarbeie het Professional Horticulture Consulting (PHC), by George in die Suid-Kaap, een van Suid-Afrika se grootste aarbei-uitvoerders onder die handelsmerk Garden of Eden Berries geword. As kweker is die onderneming die grootste uitvoerder van aarbeiplante in die Suidelike Halfrond.

Dr. Gavin Linsley-Noakes, een van die vennote van die onderneming wat in 2004 gestig is, het as konsultant bekend geraak in die bedryf en ’n kwekery op die been gebring wat geleidelik gegroei het. Hy en mnr. Francois Roets, finansiële direkteur van PHC, het twaalf jaar gelede

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit