Landbouweekblad

Druk van alle kante laat nóg boere bedryf verlaat

Produksie van onverwerkte melk het in 2021 afgeneem in ooreenstemming met verminderde verkope van melkprodukte op kleinhandelvlak. Dít is luidens die Lacto Data-verslag vir Mei 2022, saamgestel deur Melk SA.

Die verslag dui daarop dat produksie van onverwerkte melk die afgelope twee jaar onder druk is, vergeleke met die situasie van vorige jare toe jaarlikse produksie ’n bestendige lineêre opwaartse neiging getoon het. In 2021 was die totale hoeveelheid onverwerkte melk op die mark 3 403 100

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit