VORDERING BY SA HAWENS, MAAR ‘WA NOG NIE DEUR DRIF’
Aug 19, 2022
2 minutes
LIANA MOCKE
SUID-AFRIKAANSE hawens het groot probleme, maar dit lyk of samewerking tussen uitvoerbedrywe en Transnet vrugte begin afwerp.
“In die eerste drie maande van die jaar het die landbousektor kragte saamgesnoer om sy samewerking met Transnet beter te koördineer,” sê me. Casey Delport, beleggingsanalis by Anchor Capital.
“Die samewerking het gehelp om die vloei van inligting oor verskeie probleme
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days