Pleidooie vir eenheid ná wegbreekgroep nuwe bek-en-klouseerforum stig
Sep 02, 2022
3 minutes
NICO VAN BURICK
ONTEVREDE afslaers, beesboere en vervoerkontrakteurs het op ’n vergadering op Lichtenburg, Noordwes, eenparig besluit om ’n nuwe bek-en-klouseerforum te stig om hul belange te verteenwoordig.
Mnr. Wilhelm Rochér, boer van Swartruggens en lid van die forum se dagbestuur, sê hulle wil sorg vir daadwerklike optrede teen die siekte en “nie net kennis neem” van die probleem nie. Volgens Rochér, wat ook die beskermheer van ’n ander bek-en-klouseerforum is wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days