WILDBEDRYF: WITSKRIF IS ‘DEKMANTEL’ VIR ONTEIENING
DIE nuwe witskrif vir die bewaring van biodiversiteit en volhoubare gebruik is net ’n dekmantel vir onteiening, meen Wildbedryf SA (WRSA).
Wildboere is bekommerd dat die beheer wat me. Barbara Creecy, minister van bosbou, visserye en omgewingsake, in die witskrif vir haar ministerie toe-eien, op die onteiening van hul wild en selfs hul plase kan uitloop.
Die witskrif, wat op afgekondig is, sal, as dit wet word, die oorkoepelende beleid word oor 17 stukke wetgewing, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur (Wet 107 van 1998, Nema), die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Biodiversiteit (Wet 10 van 2004, Nemba) en die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Beskermde Gebiede (Wet 57 van 2003, Nempaa).
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days